De Beer neem Pumas se kapteinskap oor

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tinus de Beer sal die Pumas in die Toyota-uitdaagreeks aanvoer. Hier is hy in aksie in Junie in ’n kragmeting tussen die Pumas en Griekwas in Mbombela.  Foto: Gallo Images
Tinus de Beer sal die Pumas in die Toyota-uitdaagreeks aanvoer. Hier is hy in aksie in Junie in ’n kragmeting tussen die Pumas en Griekwas in Mbombela. Foto: Gallo Images

Die losskakel Tinus de Beer sal die Pumas Woensdag teen die Opkomende Ierse rugbyspan in die Toyota-uitdaagreeks in Bloemfontein lei.

De Beer is as die span van Mpumalanga se kaptein vir dié reeks aangewys. Shane Kirkwood (slot) is die onderkaptein.

Die 26-jarige De Beer neem die leisels by Willie Engelbrecht, wat deesdae in die Kaap speel. Dit was met Engelbrecht as kaptein dat die Pumas in Junie daarin geslaag het om die Curriebeker-reeks te verower.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Boland 41/2
Dolphins 6/0
besig om te laai... Regstreeks
Lions 16/1
Titans 0
besig om te laai... Regstreeks
North West 60/2
Warriors 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 181/0
England 657/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 598/4 & 29/1
West Indies 283/10
Rand - Dollar
17.36
+1.1%
Rand - Pond
21.30
+0.9%
Rand - Euro
18.28
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.83
+1.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,798.82
-0.2%
Silwer
22.65
-0.5%
Palladium
1,917.00
-1.4%
Platinum
1,032.50
-1.1%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,489
-0.6%
Alle aandele
74,618
-0.5%
Hulpbronne 10
73,985
-2.6%
Industriële 25
91,944
-0.2%
Finansiële 15
15,557
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos