De Leeuw brul tot einde van 2023 by WP

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dylan de Leeuw is hier in 2019 vir die Westelike Provinsie se o.19-span in aksie. Hy het hom by die unie aangesluit nadat hy aan Paul Roos Gimnasium gematrikuleer het. Foto: Gallo Images
Dylan de Leeuw is hier in 2019 vir die Westelike Provinsie se o.19-span in aksie. Hy het hom by die unie aangesluit nadat hy aan Paul Roos Gimnasium gematrikuleer het. Foto: Gallo Images

Tussen al die bakleiery in die raadsaal deur word rugby ook in die Westelike Provinsie bedryf en genoeg is ook reg gedoen om die talentvolle slot Dylan de Leeuw te oortuig om in die Kaap te bly.

De Leeuw se agent, Michael Thomas, het aan Netwerk24 bevestig dat dié Junior Springbok ’n nuwe kontrak tot aan die einde van Oktober 2023 met die WP gesluit het.

Die 19-jarige De Leeuw is die kaptein van die WP o.20-span, wat ná vyf wedstryde onoorwonne in die provinsiale reeks is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos