Dis chaos by WP ná nóg skorsings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dis oorlog in Nuweland se raadsale met vyf lede van die WP Rugbyunie se uitvoerende raad wat hangende ’n tugverhoor geskors is. Foto: Gallo Images
Dis oorlog in Nuweland se raadsale met vyf lede van die WP Rugbyunie se uitvoerende raad wat hangende ’n tugverhoor geskors is. Foto: Gallo Images

Algehele chaos heers nou in die strukture van die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU) nadat vyf lede van die verkose uitvoerende raad voor ’n tugverhoor gedaag is.

Die vyf – Ronald Bantom, Reuben Riffel, Mario Williams, Anele Zita en Quintin van Rooyen – was almal betrokke by ’n onlangse hooggeregshofaansoek waar onder meer gevra is dat die president, Zelt Marais, van sy amp onthef word. Marais, Moneeb Levy, die adjunkpresident, en Nadeema Khan is nou die enigste lede van die uitvoerende raad wat nog hul pligte mag uitvoer. Junaid Moerat is ook nog hangende ’n tugverhoor geskors.

Drie ander wat in 2018 verkies is – Kevin Kiewitz, Spencer King en Peter Jooste – het al bedank.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Leinster 0
Connacht 0
besig om te laai... Regstreeks
Edinburgh 5
Benetton 3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.08
-1.0%
Rand - Pond
21.29
-0.5%
Rand - Euro
18.21
-1.2%
Rand - Aus dollar
11.27
+0.3%
Rand - Jen
0.14
-1.5%
Goud
1,783.02
+0.9%
Silwer
22.51
+0.6%
Palladium
1,813.50
+1.6%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos