Du Toit sien uit na fel skrumstryd

akkreditasie
Thomas du Toit in ’n oefening van die Haaie in Durban. Hy gaan Saterdag teen van sy Springbok-spanmaats in die skrum sak. Foto: Gallo Images
Thomas du Toit in ’n oefening van die Haaie in Durban. Hy gaan Saterdag teen van sy Springbok-spanmaats in die skrum sak. Foto: Gallo Images

Thomas du Toit lek sy lippe af vir ’n skrumstryd duisend teen die Stormers.

Du Toit sal poog om die Haaie se skrum Saterdag in Kaapstad te anker in hul eerste kragmeting in die plaaslike Reënboogbeker-reeks, maar verwag strawwe teenstand.

Die Stormers beskik immers oor die Springbok-voorry wat die Wêreldbeker-toernooi in 2019 gewen het – Steven Kitshoff, Bongi Mbonambi en Frans Malherbe.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos