Die Haai-trui wink in 2023 vir Aphiwe Dyantyi.
Hy het sak en pak na Durban getrek waar hy deesdae werk en kliphard oefen om volgende jaar tot die speelveld terug te keer.
Die 27-jarige Springbok-vleuel het na Durban verhuis nadat ’n groep besorgdes na hom uitgereik het.