Deel

Eben loof spanmaats nadat hy as Speler van Jaar gekroon word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Eben Etzebeth spog Dinsdag met sy trofee nadat hy as Suid-Afrika se Rugbyspeler van die Jaar gekroon is.Foto: Gallo Images
Eben Etzebeth spog Dinsdag met sy trofee nadat hy as Suid-Afrika se Rugbyspeler van die Jaar gekroon is.Foto: Gallo Images

Neem hy die vorige wenners in ag, besef die Springbok-slot Eben Etzebeth net hoe ’n groot eer dit is om as Suid-Afrika se Rugbyspeler van die Jaar gekroon te word.

“Uiteraard is dit ’n groot voorreg. Ek het na van die name op die trofee gekyk en daar is wonderlike individue,” het Etzebeth Dinsdag op ’n nuuskonferensie by die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) se kantore in Kaapstad gesê.

“Ons almal weet dit is ’n spansport en welgedaan ook aan die ander benoemdes. Hulle was almal fantasties en ek dink daar is baie ander ouens wat nie altyd erkenning kry nie. Maar dis lekker om hierdie trofee te wen en dit vir die eerste keer te kon doen.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 271/10
Netherlands 42/1
besig om te laai... Regstreeks
Evergreen Cricket Club 0
Club Triranga 0
Rand - Dollar
18.17
+0.7%
Rand - Pond
22.34
+0.5%
Rand - Euro
19.75
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.21
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Platinum
986.23
+0.1%
Palladium
1,449.03
+0.5%
Goud
1,976.23
+0.3%
Silwer
22.89
-0.4%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,699
-0.1%
Alle aandele
75,219
-0.0%
Hulpbronne 10
64,878
-1.4%
Industriële 25
102,099
+0.4%
Finansiële 15
15,345
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos