Eddie gekap oor hy All Black-ster bystaan

akkreditasie
Beauden Barrett in aksie vir sy Japannese klubspan.  Foto: Getty Images
Beauden Barrett in aksie vir sy Japannese klubspan. Foto: Getty Images

Eddie Jones is wéér in die Britse media se visier nadat die All Black-ster Beauden Barrett besonderhede uitgelap het oor die Engelse afrigter se impak by die Japannese klub Suntory Sungoliath.

Jones word gekritiseer vir sy rol as konsultant by Suntory, waar Barrett tans sy rugby speel. Die Kiwi-agterspeler is op sabbatsverlof en neem nie vanjaar aan Nieu-Seeland se plaaslike Superrugbyreeks deel nie.

Barrett het vandeesweek in ’n onderhoud met Stuff gesê Jones se raad en bystand is “goud werd”. Sy uitlatings het die Engelse Rugbyunie (RFU) genoop om die kwessie in ’n verklaring aan te pak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.96
-0.4%
Rand - Pond
21.23
-0.5%
Rand - Euro
18.06
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.38
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Goud
1,783.03
+0.5%
Silwer
22.45
-1.7%
Palladium
1,753.19
+0.6%
Platinum
947.91
+0.8%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos