Engelse sonder Watson vir Springbok-toets

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Anthony Watson kry die afgelope naweek mediese behandeling nadat hy knieligamente geskeur het in Bath se Engelse Premierliga-wedstryd teen Saracens.  Foto: Getty Images
Anthony Watson kry die afgelope naweek mediese behandeling nadat hy knieligamente geskeur het in Bath se Engelse Premierliga-wedstryd teen Saracens. Foto: Getty Images

Die Springbokke sal hulle nie op hul komende Britse jaareindtoer oor die gevaarlike Engelse vleuel Anthony Watson hoef te bekommer nie.

Luidens ’n verklaring deur die Engelse Rugbyunie het die Watson (27) knieligamente geskeur toe hy die afgelope Sondag vir Bath teen Saracens in die Engelse Premierliga gespeel het. Hy gaan ’n spesialis spreek om sy hersteltydperk te beplan.

“Ons deel almal Anthony se teleurstelling,” sê Stuart Hooper, Bath se direkteur van rugby.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 343/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.97
-0.2%
Rand - Pond
21.22
-0.2%
Rand - Euro
18.03
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,773.01
+0.3%
Silwer
22.40
+0.1%
Palladium
1,779.26
-0.3%
Platinum
942.50
+0.2%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,021
0.0%
Hulpbronne 10
67,557
0.0%
Industriële 25
93,673
0.0%
Finansiële 15
13,890
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos