Engledow kry nuwe pos by Durbanse skool

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Peter Engledow sal die Durban High School se eerste rugbyspan voortaan afrig. Foto: Argief
Peter Engledow sal die Durban High School se eerste rugbyspan voortaan afrig. Foto: Argief

Peter Engledow het ’n nuwe tuiste in KwaZulu-Natal gevind waar hy pas aangestel is as die hoofafrigter van die Durban High School se eerste rugbyspan.

Engledow, ’n voormalige afrigter van Griekwas en die Hoër Jongenskool Paarl (Boishaai), het onlangs teruggekeer na Suid-Afrika nadat hy in Oktober in ’n hospitaal in Costa Rica se waakeenheid opgeneem is met breinvliesontsteking.

“Peter bring ’n groot klomp ervaring en rugbykennis, wat hy nie net in Suid-Afrika opgedoen het nie, maar ook in Engeland,” het die Durban High School Vrydag luidens ’n verklaring gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.12
+1.3%
Rand - Pond
20.62
+1.2%
Rand - Euro
17.16
+1.3%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,845.38
+0.3%
Silwer
24.50
+1.5%
Palladium
2,052.00
+2.5%
Platinum
1,053.00
+2.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,463
-0.1%
Alle aandele
76,120
-0.1%
Hulpbronne 10
77,264
+0.3%
Industriële 25
95,411
-0.2%
Finansiële 15
15,106
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos