Farrell vervang SA se Barritt as kaptein

akkreditasie
Brad Barritt en Owen Farrell is albei legendes by Saracens. Foto: Getty Images
Brad Barritt en Owen Farrell is albei legendes by Saracens. Foto: Getty Images

Saracens het bevestig Owen Farrell sal voltyds die leierskapsrol oorneem in die afwesigheid van die gewilde Suid-Afrikaner Brad Barritt, wat die Londense klub verlaat het.

Farrell, ook kaptein van die Rose, het meer as 200 verskynings vir Saracens gemaak sedert sy buiging in 2008. Hy sal die span in Saracens se veldtog aanvoer om na die Premierliga terug te keer nadat die klub weens oortredings van salarisbeperkinge gerelegeer is.

“Owen was op ’n jong ouderdom reeds deel van die hart van die Saracens-projek en sy leierskap was deurslaggewend in ons sukses,” sê Mark McCall, Saracens se direkteur van rugby.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+1.0%
Rand - Pond
20.07
+0.9%
Rand - Euro
16.94
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,788.72
+0.8%
Silwer
20.65
+3.8%
Palladium
2,244.50
+5.4%
Platinum
944.50
+0.8%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,771
+1.0%
Alle aandele
70,266
+1.1%
Hulpbronne 10
65,045
+1.5%
Industriële 25
85,829
+1.1%
Finansiële 15
15,741
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos