Flyt eis skade-vergoeding van WP Rugby

akkreditasie
Zane de Decker, besturende direkteur van Flyt, wat eiendomsontwikkelingsooreenkomste met die WP Rugbyunie aangegaan het.  Foto: Argief
Zane de Decker, besturende direkteur van Flyt, wat eiendomsontwikkelingsooreenkomste met die WP Rugbyunie aangegaan het. Foto: Argief

Die Flyt-groep het formeel aangekondig dat hy skadevergoeding van die Westelike Provinsie Rugbyunie (WPRU) sal eis vir die “repudiasie en verbreking van bindende kontrakte”, wat verband hou met ontwikkelinge wat vir die Nuweland-stadion en ander eiendomme beplan is.

Zane de Decker, besturende direkteur van Flyt, sê in ’n verklaring dat omvattende regsadvies ingewin is. Dit het aan Flyt bevestig dat die ooreenkomste wat hy met die WPRU aangegaan het, bindend is.

“Ooreenkomstig daarmee sal die Flyt-groep nou ’n skadevergoedingseis instel waarop hy ingevolge die ooreenkomste geregtig is.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.36
-0.2%
Rand - Pond
20.56
+0.5%
Rand - Euro
17.12
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.86
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,803.01
-0.9%
Silwer
22.89
-2.7%
Palladium
2,261.50
-3.2%
Platinum
1,020.00
-1.4%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,848
-0.8%
Alle aandele
73,258
-0.7%
Hulpbronne 10
74,738
-0.7%
Industriële 25
90,362
-1.2%
Finansiële 15
14,977
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos