Deel

Frans ondergaan knieoperasie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Frans Steyn in aksie teen die Bulle Vrydag in Bloemfontein. Foto: Gallo Images
Frans Steyn in aksie teen die Bulle Vrydag in Bloemfontein. Foto: Gallo Images

Die Cheetahs se Springbok-agterspeler Frans Steyn het ’n knieoperasie ondergaan. Dis in dié stadium onseker hoe lank hy ná die artroskopie buite aksie gaan wees.

Die 35-jarige Steyn het in Februarie bevestig dat om vanjaar in ’n vierde Wêreldbeker-toernooi te speel, beslis iets is waaraan hy dink. Dié skouspel in Frankryk word in September en Oktober gespeel.

Die Cheetahs se senter het die kniebesering Vrydagaand in hul Curriebeker-sege met 32-7 oor die Bulle in Bloemfontein opgedoen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
England 524/4
Ireland 172/10 & 163/6
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.29
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.92
-0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos