Frans skop, praat die VS in trane

akkreditasie
Frans Steyn gee sy kragtige toespraak as ontvanger van die Speler van die Wedstryd- toekenning ná Saterdag se wedstryd teen die WP in Bloemfontein. Hy het oorgeslaan na Afrikaans omdat hy te emosioneel was om Engels te praat. Daarna het hy passievol oor die Cheetah-span gepraat. Foto: Gallo Images
Frans Steyn gee sy kragtige toespraak as ontvanger van die Speler van die Wedstryd- toekenning ná Saterdag se wedstryd teen die WP in Bloemfontein. Hy het oorgeslaan na Afrikaans omdat hy te emosioneel was om Engels te praat. Daarna het hy passievol oor die Cheetah-span gepraat. Foto: Gallo Images

Bou ’n nuwe Steyn-beeld in Bloemfontein ná die val van die beeld van pres M.T. Steyn. Dié een vir generaal Frans Steyn.

Dit is die gevoel in die Vrystaatse Rosestad ná Steyn se inspirerende vertoning Saterdag vir die Cheetahs teen die WP.

Steyn het met twee enorme skoppe van naby die Cheetahs se tientreëlyn geslaag en met ’n persoonlike totaal van 19 punte die span tot ’n amperse skok-oorwinning oor die WP gelei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos