Gaan kyk sport, maar moenie skree en juig, sê kenners

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Springbok-ondersteuners juig tydens die wedstryd tussen die Springbokke en All Blacks in Australië op 2 Oktober 2021. Foto: Getty Images
Springbok-ondersteuners juig tydens die wedstryd tussen die Springbokke en All Blacks in Australië op 2 Oktober 2021. Foto: Getty Images

Toeskouers wat rugby gaan kyk, moet hulself daarvan weerhou om te “skree en te juig” om te keer dat wedstryde ontaard in superverspreider-geleenthede vir die koronavirus SARS-CoV-2.

So waarsku mediese kenners nadat SA Rugby Woensdag bekend gemaak het dat uitsluitlik ingeënte toeskouers by professionele en klubrugbywedstryde toegelaat sal word.

Die kenners raai toeskouers by navraag aan om by die nodige maatreëls te hou en onder meer nie te skree en te juig wanneer hulle die wedstryde bywoon nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 39/2
Netherlands 44/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.63
-1.0%
Rand - Pond
20.16
-0.9%
Rand - Euro
17.03
-1.1%
Rand - Aus dollar
10.96
-1.0%
Rand - Jen
0.13
-1.3%
Goud
1,801.37
+1.0%
Silwer
24.73
+1.3%
Palladium
2,037.00
+0.6%
Platinum
1,058.50
+0.3%
Brent-ruolie
84.61
-1.4%
Top-40
60,024
+1.7%
Alle aandele
66,570
+1.5%
Hulpbronne 10
62,180
+2.5%
Industriële 25
86,128
+1.4%
Finansiële 15
13,855
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos