Geen Frans, geen probleem vir Stormers

akkreditasie
Neethling Fouché storm Saterdag in die Kaapstad-stadion op die speler af wat hy in die skrums verinneweer het, die strydros Schalk Ferreira. Foto: Gallo Images
Neethling Fouché storm Saterdag in die Kaapstad-stadion op die speler af wat hy in die skrums verinneweer het, die strydros Schalk Ferreira. Foto: Gallo Images

Ja, die Stormers streef tans na ’n meer gebalanseerde speelstyl, maar een ding gaan nie verander nie: Die stutte bly die hoeksteen van hul aanslag.

Daarom is John Dobson, die Kapenaars se afrigter, verheug dat hy in die Springbok Frans Malherbe se afwesigheid op Neethling Fouché as skrumanker kan staatmaak.

“Neethling is volgens my die vaardigste vaskopstut in Suid-Afrika. Ons groot uitdaging met hom was sy skrumwerk, wat hy nou reg kon kry,” sê Dobson. “Maar hy is uitsonderlik met die bal in die hand, met sy aangeevaardighede en die vermoë om drukaangeë te maak. Jy sal sien.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos