Deel

Gelant in Parys om kontrak met Racing te teken

akkreditasie
Warrick Gelant vir die Stormers teen Leinster in aksie. Foto: Gallo Images
Warrick Gelant vir die Stormers teen Leinster in aksie. Foto: Gallo Images

Dis nou amptelik: Warrick Gelant en Trevor Nyakane word vanjaar spanmaats.

Rapport kan bevestig dat Gelant die week in Parys was om sy kontrak met Nyakane se Franse klubspan Racing 92 te finaliseer. Nyakane het hom al einde verlede jaar daar aangesluit.

Gelant kon oorsee reis aangesien hy nie na die Springbokke se tweede belyningskamp genooi is nie wat die afgelope week in die Kaap plaasgevind het. Damian Willemse, die veelsydige Frans Steyn, Aphelele Fassi en die beseerde Kurt-Lee Arendse is die plaaslike heelagters wat na die tweede belyningskamp genooi is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Cape Town Spurs FC 0
Maritzburg United 0
besig om te laai... Regstreeks
England 524/4
Ireland 172/10 & 215/6
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.29
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.92
-0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos