Warrick Gelant sal WP weer galop gee

akkreditasie
Warrick Gelant kan die Westelike Provinsie ’n meer gedugte span op die aanval, sowel as die verdediging, maak in Sondag se Curriebeker-rugbywedstryd teen die Pumas op Nuweland. Foto: Gallo Images
Warrick Gelant kan die Westelike Provinsie ’n meer gedugte span op die aanval, sowel as die verdediging, maak in Sondag se Curriebeker-rugbywedstryd teen die Pumas op Nuweland. Foto: Gallo Images

Warrick Gelant sal die Westelike Provinsie op die aanval, sowel as die verdediging, versterk vir Sondag se Curriebeker-rugbywedstryd teen die Pumas op Nuweland, meen John Dobson.

Die Westelike Provinsie se afrigter het Donderdag vir die eerste keer in etlike weke die luuksheid gehad om in Gelant ’n spesialis-heelagter te kies. Gelant het verlede naweek as ’n plaasvervanger teen die Cheetahs sy terugkeer van ’n langtermyn-kniebesering gemaak en is nou fiks genoeg om vir Sergeal Petersen uit die staanspoor in die laaste vesting te vervang.

“Ons soek afwisseling op die aanval – om wyd maar ook direk te kan speel – en kry nie altyd die balans reg nie. Ons het ’n bietjie gesukkel met Sergeal wat buite posisie moes speel,” sê Dobson.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10
India A 260/9
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.78
+0.4%
Rand - Pond
20.90
+0.4%
Rand - Euro
17.80
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Goud
1,787.51
+0.2%
Silwer
22.44
-0.3%
Palladium
1,863.00
+0.5%
Platinum
965.00
+0.8%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
66,261
-0.4%
Alle aandele
72,686
-0.4%
Hulpbronne 10
69,165
-1.4%
Industriële 25
96,236
+0.2%
Finansiële 15
14,196
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos