Griekwas groet staatmaker-vleuels Enver en Ederies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Enver Brandt hoop om in die volgende paar weke vir hom ’n kontrak by die Cheetahs los te speel.  Foto: Gallo Images
Enver Brandt hoop om in die volgende paar weke vir hom ’n kontrak by die Cheetahs los te speel. Foto: Gallo Images

Die blitsige Enver Brandt, wat die afgelope paar jaar vir Griekwas se rugbyspan gespeel het, sluit hom aanstaande week vir ’n proeftydperk by die Cheetahs aan.

Brandt, ’n vleuel, is een van ’n paar spelers wie se kontrakte nie by die Poubloues hernu is nie.

Dié 30-jarige kan moontlik reeds aanstaande maand in die Toyota-uitdaagtoernooi, waaraan die Vrystaters, Stormers, Haaie en klubspanne van Spanje en Roemenië sal deelneem, kans kry om sy staal te toon.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos