Die onoorwonne Griekwas sal met vyf verandering in hul beginspan in hul Curriebeker-wedstryd teen die Vrystaat-Cheetahs Saterdag in Bloemfontein opdraf.
Dit sluit twee posisionele skuiwe in.
Die kaptein en losskakel George Whitehead is op heelagter in die plek van Anthony Volmink gekies.