Griekwas trek Kasende nader vir halfeind

akkreditasie
Daniel Kasende duik oor vir ’n drie in 2020 se Curriebeker-reeks teen die Vrystaat-Cheetahs in Kimberley. Foto: Gallo Images
Daniel Kasende duik oor vir ’n drie in 2020 se Curriebeker-reeks teen die Vrystaat-Cheetahs in Kimberley. Foto: Gallo Images

Die spoedvraat Daniel Kasende is terug in Griekwas se beginspan vir Saterdag se Curriebeker-halfeindstryd teen die Haaie in Durban.

Kasende, ’n vleuel, is een van twee veranderinge wat Scott Mathie, afrigter van die Poubloues, aan die beginspan aangebring het wat die afgelope naweek gelykop teen die Pumas gespeel het.

Die 26-jarige Kasende, wat op die krukkelys was, sal die nr. 14-trui dra in die plek van James Verity-Amm. Kasende se laaste wedstryd was hoeka teen die Haaie aan die einde van Julie in Durban. Griekwas het toe met 37-27 gewen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos