‘Gulde geleenthede’ lê voor vir Stormers, sê verheugde Kitshoff

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Steven Kitshoff, die Stormers se besielende kaptein, hou Saterdag die Verenigde Rugbykampioenskap se Suid-Afrikaanse skild omhoog ná die oorwinning oor die Scarlets. Foto: Getty Images
Steven Kitshoff, die Stormers se besielende kaptein, hou Saterdag die Verenigde Rugbykampioenskap se Suid-Afrikaanse skild omhoog ná die oorwinning oor die Scarlets. Foto: Getty Images

Selfs al is dit nie die pot goud aan die einde van die reënboog nie, sê Steven Kitshoff, dit voel vir die Stormers “absoluut ongelooflik” om die Verenigde Rugbykampioenskap se Suid-Afrikaanse skild te kon wen.

“Jy kon in die kleedkamer ná die wedstryd aanvoel hoe bly dit die ouens gemaak het. Daar is geweldig hard gewerk en opofferinge gemaak om tot hier te kom,” het die Stormers se kaptein ná hul oorwinning van 26-21 oor die Scarlets in Llanelli gesê.

Die Stormers het met dié oorwinning seker gemaak dat hulle boaan die Suid-Afrikaanse groep en tweede op die algehele puntelys eindig. Indien die Stormers hul kwarteindstryd teen Edinburg wen, is hulle ook seker dat hul halfeindstryd in Kaapstad gespeel gaan word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 168/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
+0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.1%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos