Haaie bespreek plek in CB-eindstryd

akkreditasie
Die Haaie se vleuel Yaw Penxe probeer Saterdag verby sy direkte teenstander, Eduan Keyter, in Durban te kom. Foto: Gallo Images
Die Haaie se vleuel Yaw Penxe probeer Saterdag verby sy direkte teenstander, Eduan Keyter, in Durban te kom. Foto: Gallo Images

Ná ’n rukkerige begin het die Haaie van rat verwissel en Griekwas Saterdag in die halfeindronde van die Curriebekerreeks in Durban geklop.

Die tuisspan het steeds bloed gesweet om met 28-24 te wen, met die Poubloues wat nooit tou opgegooi het nie. Maar uiteindelik het hulle net-net genoeg gedoen om te sorg dat hulle volgende week op Loftus Versfeld teen die Bulle in die Curriebeker-eindstyd sal speel.

Dié twee spanne was ook in die eindstryd van die 2020-reeks in Pretoria slaags.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.0%
Rand - Pond
21.32
+0.2%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos