Deel

Haaie-slot dra swanger vrou uit oorstroomde huis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Haaie se oefenveld is oorstroom. Foto: Verskaf
Die Haaie se oefenveld is oorstroom. Foto: Verskaf

In die Haaie-rugbykamp was dit ’n week van tragedie en verwoesting, maar ook een waartydens verskeie spelers as helde in hul gemeenskap na vore getree het.

Nie net het die vloede in KwaZulu-Natal chaos op Kingspark en in die spelers se huise veroorsaak nie, maar die spanbestuurder, Trevor Barnes, se skoonseun is ook Dinsdag oorlede nadat hy in Pietermaritzburg van ’n drieverdiepinggebou se dak geval het.

Volgens die Haaie se uitvoerende hoof, Eduard Coetzee, was Kyle Mastross (34) besig om dakteëls te herstel toe hy geval het. Hy word deur sy vrou, Tatum, en tweejarige seun, Noah, oorleef.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
England 524/4
Ireland 172/10 & 215/6
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.29
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.92
-0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos