Evan leer nou by helde van sy skooltyd

akkreditasie
’n  Droom word waar . . . Evan Roos, Stormers-agtsteman. Foto: Gallo Images
’n Droom word waar . . . Evan Roos, Stormers-agtsteman. Foto: Gallo Images

Terwyl hy groot bewondering vir die Springbok-agtsteman Duane Vermeulen het, was die Stormers-agtsteman, Evan Roos, die afgelope naweek teen die Bulle nie soos ’n verskrikte bok in ’n kar se kopligte toe hy teen sy kinderheld moes speel nie.

Inteendeel, die 21-jarige Paarliet het sy man teen die deurwinterde Vermeulen gestaan en was een van die uitblinkers vir die Kapenaars in hul verloorstryd in die Kaapstad-stadion teen die Ligbloues.

Roos het sy span se enigste drie gedruk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 126/3
India 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.39
+0.9%
Rand - Pond
20.96
+0.7%
Rand - Euro
17.45
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,816.48
+0.1%
Silwer
23.72
+1.0%
Palladium
1,893.50
-0.6%
Platinum
993.00
+0.8%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,085
+1.2%
Alle aandele
75,732
+1.0%
Hulpbronne 10
75,135
+0.8%
Industriële 25
96,223
+2.1%
Finansiële 15
15,225
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos