’Hou den bek’ geld nie meer vir Siya en kie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Siya Kolisi  Foto: Getty Images
Siya Kolisi Foto: Getty Images

Rugbyspelers sal in die toekoms nie meer in hul pasoppens hoef te wees oor wat hulle ná wedstryde op mediakonferensies te sê het nie. Hulle sal hulle voortaan “opreg en eerlik” kan uitdruk sonder vrees dat hulle aangekla kan word.

Dit kom nadat die Suid Afrikaanse spelersvereniging, MyPlayers, Wêreldrugby (WR) aangevat het nadat Siya Kolisi, Springbok-kaptein, aangekla is as deel van die onlangse tugverhoor teen Rassie Erasmus, SA Rugby se direkteur van rugby.

Wêreldrugby het SA Rugby aangekla oor opmerkings van Kolisi op ’n mediakonferensie oor hoe hy deur die Australiese skeidsregter Nic Berry behandel is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Everton 0
Crystal Palace 0
besig om te laai... Regstreeks
Chelsea 0
Leicester City 0
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 0
Burnley 0
Rand - Dollar
15.84
+1.5%
Rand - Pond
19.80
+0.3%
Rand - Euro
16.79
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.19
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,841.47
+1.4%
Silwer
21.95
+2.5%
Palladium
2,023.00
+0.3%
Platinum
969.00
+3.3%
Brent-ruolie
109.11
-2.6%
Top-40
61,726
-1.3%
Alle aandele
68,246
-1.2%
Hulpbronne 10
71,337
-0.6%
Industriële 25
75,802
-1.3%
Finansiële 15
15,729
-1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos