Deel

Iere bult spiere, wen Sesnasies-kroon op hul tuisveld

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Spelers van Ierland vier Saterdagaand hul Sesnasies-triomf nadat hulle Engeland in hul laaste wedstryd in Dublin geklop het. Foto: AP
Spelers van Ierland vier Saterdagaand hul Sesnasies-triomf nadat hulle Engeland in hul laaste wedstryd in Dublin geklop het. Foto: AP

Dit was heel gepas dat Ierland, die voorste span op Wêreldrugby se ranglys, sy eerste Sesnasies-kroon sedert 2018 verower het toe hy Engeland Saterdag in Dublin met 29-16 in die laaste wedstryd in vanjaar se reeks geklop het.

Die Iere, wat die Engelse moes klop of ’n bonuspunt verwerf het om hul eerste Grand Slam in die Ierse hoofstad te wen, se senuwees het veral in die eerste helfte gelol, wat tot ’n hele paar onnodige foute en bottervingers gelei het.

Dit was die gevolg nadat Frankryk vroeër in Parys vir Wallis met ’n bonuspuntsege van 41-28 geklop het om sy agterdeur oop te hou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 370/8
Netherlands 0/0
besig om te laai... Regstreeks
Exeter Chiefs 14
Montpellier 15
besig om te laai... Regstreeks
West Ham United 0
Southampton 0
besig om te laai... Regstreeks
Papua New Guinea 44/3
United States of America 235/7
besig om te laai... Regstreeks
Namibia 43/1
United Arab Emirates 267/5
besig om te laai... Regstreeks
Nigeria (w) 0
Rwanda (w) 0
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.0%
Rand - Euro
19.34
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos