Iere dalk sonder hul Britse Leeu Henshaw

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die senter Robbie Henshaw sukkel steeds met ’n voetbesering.  Foto: Getty Images
Die senter Robbie Henshaw sukkel steeds met ’n voetbesering. Foto: Getty Images

Dit lyk of Ierland se rugbyspan sonder sy Britse en Ierse Leeu-senter Robbie Henshaw oor die weg sal moet kom in die jaareindtoetse teen Japan en Nieu-Seeland.

Leo Cullen, Leinster se afrigter, het aan The Irish Times gesê dat Henshaw met ’n voetbesering sukkel.

Henshaw, wat een van die Leeus se staatmakers in die reeks vroeër vanjaar teen die Springbokke was, kan glo nog ’n geruime tyd langs die kantlyn wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.15
+0.8%
Rand - Pond
21.53
+0.2%
Rand - Euro
18.19
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,794.63
+0.1%
Silwer
23.34
+0.8%
Palladium
1,789.96
+2.2%
Platinum
954.68
-0.1%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,819
+0.7%
Alle aandele
69,186
+0.8%
Hulpbronne 10
64,449
+0.6%
Industriële 25
92,855
-0.1%
Finansiële 15
13,421
+3.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos