All Blacks druk 6 drieë teen moedige Ierland

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die All Blacks het in die derde kwart van hul toets teen Ierland vlamgevat. Foto: Getty Images
Die All Blacks het in die derde kwart van hul toets teen Ierland vlamgevat. Foto: Getty Images

Dis selde dat Nieu-Seeland met hardlooprugby in Edenpark of selfs in enige ander stadion in die wêreld ore aangesit word.

Ierland het dit net weer Saterdag uitgevind toe ’n All Blacks-hardlooprugby-meesterklas in die laaste 30 minute van die eerste helfte die besoekers heeltemal van hul voete gevee het om uiteindelik ’n sege met 42-19 in die eerste van drie toetse te verseker.

Terwyl die Iere vir die eerste 10 minute van albei helftes goed gelyk het, was dit die Nieu-Seelanders wat hul kanse beter benut het vir die oorheersende sege.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.0%
Rand - Euro
16.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos