Argentynse hemelbesem geskors oor vuilspel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Argentynse slot Tomas Lavanini stap alleen van die veld af ná sy rooi kaart in verlede maand se toets teen Ierland in Dublin. Foto: Getty Images
Die Argentynse slot Tomas Lavanini stap alleen van die veld af ná sy rooi kaart in verlede maand se toets teen Ierland in Dublin. Foto: Getty Images

Die Argentynse slot Tomas Lavanini is vir vyf weke geskors nadat hy aan vuilspel in die Poemas se onlangse toets teen Ierland in Dublin skuldig bevind is.

Lavanini (28), wat 2,01 m in sy sokkies staan en al 66 toetse vir Argentinië gespeel het, het “kontak met ’n teenstander (Cian Healy) se kop gemaak”, aldus ’n nuusverklaring deur Wêreldrugby.

Hy het aangevoer dat hy nie ’n rooi kaart vir die oortreding verdien het nie, maar die tugkomitee, wat die voormalige Springbok-vleuel Stefan Terblanche insluit, is van mening dat sy straf gepas was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+0.0%
Rand - Pond
20.07
+0.0%
Rand - Euro
16.93
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,785.72
-0.2%
Silwer
20.68
0.0%
Palladium
2,205.01
-1.7%
Platinum
945.08
+0.0%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos