Barrett het gevrees kopbesering knip sy loopbaan kort

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Beauden Barrett tydens ’n oefensessie van die Blues verlede week in Auckland.   Foto: Getty Images
Beauden Barrett tydens ’n oefensessie van die Blues verlede week in Auckland. Foto: Getty Images

Die All Black Beauden Barrett het gevrees hy sou sy stewels moes ophang nadat hy maande lank ná ’n kopbesering nog simptome van harsingskudding ervaar het.

Barrett (30), wat al twee keer as Wêreldrugby se Speler van die Jaar vereer is, het die veld in sy span se nederlaag van 20-29 verlede jaar teen Ierland in Dublin verlaat. Hy het nie in die All Blacks se laaste toets op daardie toer, teen Frankryk, gespeel nie.

Ná amper drie maande langs die kantlyn, het Barrett verlede week eers sy terugkeer tot die speelveld gemaak in ’n kragmeting in die Super Rugby Pacific-reeks. Hy het in die tweede helfte vir die Blues teen die Chiefs opgedraf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+1.0%
Rand - Pond
20.07
+0.9%
Rand - Euro
16.94
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,788.72
+0.8%
Silwer
20.65
+3.8%
Palladium
2,244.50
+5.4%
Platinum
944.50
+0.8%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,771
+1.0%
Alle aandele
70,266
+1.1%
Hulpbronne 10
65,045
+1.5%
Industriële 25
85,829
+1.1%
Finansiële 15
15,741
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos