Bokke kies Willie dalk op heelagter en Elton in nr. 10-trui

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Willie le Roux sal dalk weer die nr. 15-trui teen Skotland dra. Hoewel Frans Steyn hom skitterend van sy taak as plaasvervanger gekwyt het teen Wallis, is die verwagting dat hy op Murrayfield as impakspeler gebruik sal word.  Foto: Getty Images
Willie le Roux sal dalk weer die nr. 15-trui teen Skotland dra. Hoewel Frans Steyn hom skitterend van sy taak as plaasvervanger gekwyt het teen Wallis, is die verwagting dat hy op Murrayfield as impakspeler gebruik sal word. Foto: Getty Images

Frans Steyn se heldedade in die afgelope naweek se oorwinning oor Wallis het hom nie van ’n plek in die beginspan vir Saterdag se kragmeting met Skotland op Murrayfield verseker nie.

Trouens, Willie le Roux is waarskynlik in die binnebaan om weer op heelagter te begin nadat hy in die naelskraapse oorwinning van 23-18 in Cardiff as ’n waterdraer ingespan is.

Die wedstryd teen Wallis moes aanvanklik die doel dien om vir Damian Willemse die geleentheid te bied om verder in die nr. 15-trui te ontwikkel, maar die draaiboek is opgeskeur toe hy vroeg in die stryd harsingskudding opgedoen het. Steyn moes gevolglik vroeër as wat beplan is sy toetrede van die plaasvervangersbank af maak en die 34-jarige het nie vir ’n oomblik teleurgestel nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos