Farrell waarsku Bokke oor jong Engelse generaal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Marcus Smith rond ’n drie af vir Harlequins in verlede naweek se wedstryd teen Bath in die Engelse Premierliga.  Foto: Getty Images
Marcus Smith rond ’n drie af vir Harlequins in verlede naweek se wedstryd teen Bath in die Engelse Premierliga. Foto: Getty Images

Wees gewaarsku, Suid-Afrika: Marcus Smith se era as losskakel van Engeland se rugbyspan het aangebreek.

Smith (22) het in Julie teen Amerika sy buiging vir die Rose gemaak en is ná sy tweede toets teen Kanada deur die Britse en Ierse Leeus opgeroep toe Finn Russell met ’n besering gesukkel het. Smith het nie vir die Leeus in die toetse speelkans gekry nie, maar Engeland se nr.10-trui blyk hom beskore te wees nadat George Ford onverwags uit Eddie Jones (hoofafrigter) se groep weggelaat is.

Owen Farrell, Engeland se kaptein, gaan na verwagting weer as binnesenter opdraf en vanuit daardie posisie oor Smith se skouer loer. Farrell (30) het op die bekendstelling van die jaareindtoetse in die Noordelike Halfrond vandeesweek met die hoogste lof van Smith gepraat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+1.0%
Rand - Pond
20.07
+0.9%
Rand - Euro
16.94
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,788.72
+0.8%
Silwer
20.65
+3.8%
Palladium
2,244.50
+5.4%
Platinum
944.50
+0.8%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,771
+1.0%
Alle aandele
70,266
+1.1%
Hulpbronne 10
65,045
+1.5%
Industriële 25
85,829
+1.1%
Finansiële 15
15,741
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos