Gewese Skotse ster mor oor Dylan-hulle

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dylan Richardson gaan nou sy spiere vir Skotland bult. Foto: Getty Images
Dylan Richardson gaan nou sy spiere vir Skotland bult. Foto: Getty Images

Toetsrugby – in Skotse kleure – wink vir nóg twee Suid-Afrikaners nadat Dylan Richardson en Pierre Schoeman Woensdag Skotland se finale groep vir die komende jaareindtoetse gehaal het.

Richardson, ’n flank van die Haaie, en Schoeman, ’n gewese Blou Bul-stut wat die laaste drie seisoene vir Edinburgh speel, tel onder die vyf Suid-Afrikaners van geboorte in Gregor Townsend se groep.

Die ander drie is Oli Kebble (stut), Duhan van der Merwe (vleuel) en Kyle Steyn (senter).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos