Hane troef Argentyne in wipplankstryd

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Franrkyk se Thibaud Flament druk ’n drie in sy span se oorwinning oor Argentinië in Saint Denis naby Parys. Foto: AP
Franrkyk se Thibaud Flament druk ’n drie in sy span se oorwinning oor Argentinië in Saint Denis naby Parys. Foto: AP

Die slot Thibaud Flament het in sy toetsbuiging ’n drie gedruk, terwyl die plaasvervanger haker Peato Mauvaka opgekom het om die uitslag buite twyfel te sit met sy eerste drie in Frankryk se oorwinning met 29-20 oor Argentinië Saterdagaand.

Flament, wat eens sy klubrugby in Argentinië gespeel het, het vroeg in die tweede helfte die bal van die losskakel Matthieu Jalibert ontvang om oor die doellyn te seil vir ’n drie wat deur Melvyn Jaminet verdoel is.

Dit het eindelik vir die 55 000 toeskouers iets gegee om oor opgewonde te raak ná ’n saai eerste helfte.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.60
+0.1%
Rand - Pond
20.06
+0.1%
Rand - Euro
16.93
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,786.10
-0.2%
Silwer
20.69
+0.1%
Palladium
2,206.00
-1.7%
Platinum
946.02
+0.1%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos