Deel

Lyon straf ongedissiplineerde Toulon in eindstryd

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Springbok-vleuel se drie vir Toulon teen Lyon in die eindstryd van die Europese Uitdaagbeker was niks meer as verlore aansien nie. Foto: Getty Images
Die Springbok-vleuel se drie vir Toulon teen Lyon in die eindstryd van die Europese Uitdaagbeker was niks meer as verlore aansien nie. Foto: Getty Images

’n Begeesterde Lyon het Vrydagaand hulself min aan die rekordboeke en statistieke gesteur deur vir Toulon in Marseille voor ’n volgepakte stadion te skok in die eindstryd van die Europese Uitdaagbeker.

Lyon, wat vir die heel eerste keer in die klub se bestaan ’n Europese eindstryd gehaal het, het ’n ongedissiplineerde Toulon se tjank met 30-12 afgetrap.

Nie net was dit ’n eerste keer wat Lyon die soete smaak van beker-glorie in dié reeks geproe het nie, maar dit was ook die eerste keer wat hy vir Toulon kon ore aansit in die Uitdaagbeker.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Club Triranga 137/7
BDMTCC 141/4
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 349/6
Ireland 0
Rand - Dollar
18.52
-0.6%
Rand - Pond
22.68
-1.4%
Rand - Euro
19.85
-0.8%
Rand - Aus dollar
12.44
-1.2%
Rand - Jen
0.14
-1.2%
Platinum
979.50
+1.1%
Palladium
1,389.08
-1.6%
Goud
1,971.10
-0.9%
Silwer
22.45
-0.7%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
68,732
+2.6%
Alle aandele
74,210
+2.3%
Hulpbronne 10
65,652
+4.4%
Industriële 25
99,628
+2.7%
Finansiële 15
15,073
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos