Pierre kan 4de toetsspeler van Affies se 2012-span word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pierre Schoeman in aksie vir Affies in 2011 teen Grey Kollege van Bloemfontein. Foto: Gallo Images
Pierre Schoeman in aksie vir Affies in 2011 teen Grey Kollege van Bloemfontein. Foto: Gallo Images

Sy grotman-lokke is deesdae een van Pierre Schoeman se kenmerkendste eienskappe, maar lank voordat die Skotte hom vandeesweek in hul oefengroep vir die jaareindtoetse ingesluit het, het hy in Pretoria vir ’n sterbelaaide rugbyspan van die Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) skade gemaak.

Perry Joynt, hoof van Affies, was tussen 2010 en 2014 die voorspelerafrigter van die Wit Bulle en onthou hoe dié “groot stuk vleis” destyds van voor gelei het.

“Pierre het o.14 en o.15 nog vir die C-span gespeel, maar ons het reeds geweet hierdie outjie het baie potensiaal,” het Joynt Donderdag gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 123/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos