Wallaby-breier, Rennie, net op vingers getik oor kritiek op Jonker

akkreditasie
Dave Rennie, afrigter van die Wallabies, is vir sy uitsprake oor die Suid-Afrikaanse TV-skeidsregter Marius Jonker bloot op die vingers getik. Hy rig vandeesweek die Barbarians af wat Saterdag teen Samoa te staan kom. Foto: Getty Images
Dave Rennie, afrigter van die Wallabies, is vir sy uitsprake oor die Suid-Afrikaanse TV-skeidsregter Marius Jonker bloot op die vingers getik. Hy rig vandeesweek die Barbarians af wat Saterdag teen Samoa te staan kom. Foto: Getty Images

Dave Rennie, afrigter van die Wallabies, is op die vingers getik omdat hy die Suid-Afrikaanse TV-skeidsregter Marius Jonker die afgelope naweek gekritiseer het.

Wêreldrugby het Vrydag in ’n nuusverklaring gesê dat hy Rennie en die Australiese Rubyunie “skriftelik gewaarsku het”.

Rennie het Jonker vir “foute” geblameer wat hy meen Australië van oorwinnings oor Skotland en Wallis in die onlangse jaareindtoetse ontneem het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 25/1
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.43
-0.3%
Rand - Pond
20.98
+0.0%
Rand - Euro
17.54
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.08
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,807.74
-0.6%
Silwer
22.86
-0.7%
Palladium
1,904.00
+1.4%
Platinum
970.00
-0.7%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,216
-1.0%
Alle aandele
74,883
-0.9%
Hulpbronne 10
74,376
-0.4%
Industriële 25
94,275
-1.4%
Finansiële 15
15,318
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos