Wêreldrugby gee jawoord vir spelers om van toetsspan te verander

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die voormalige veelsydige Wallaby-agterspeler Israel Folau kan dalk in 2023 vir Tonga in die Wêreldbeker-toernooi speel danksy Wêreldrugby se wysiging aan sy verkiesbaarheidsreël. Foto: Getty Images
Die voormalige veelsydige Wallaby-agterspeler Israel Folau kan dalk in 2023 vir Tonga in die Wêreldbeker-toernooi speel danksy Wêreldrugby se wysiging aan sy verkiesbaarheidsreël. Foto: Getty Images

Spanne soos Samoa, Tonga en Fidji sal moontlik ’n groter faktor in die volgende Wêreldbeker-toernooi wees nadat Wêreldrugby Woensdag ’n wysiging aan sy verkiesbaarheidsreëls goedgekeur het.

Minstens 75% van dié beheerliggaam se lidlande het hul steun toegesê aan ’n voorgestelde reël wat toetsspelers in staat sal stel om een keer in hul loopbane onder sekere voorwaardes van toetsspan te verander.

Van 1 Januarie sal ’n speler van toetsspan kan verander mits hy:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 225/5
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.91
+1.0%
Rand - Pond
21.08
+0.8%
Rand - Euro
17.96
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.20
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+1.3%
Goud
1,778.72
-0.3%
Silwer
22.25
-1.3%
Palladium
1,791.00
-1.4%
Platinum
929.50
-0.7%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,529
+0.4%
Alle aandele
70,949
+0.2%
Hulpbronne 10
67,416
+1.4%
Industriële 25
93,203
-0.6%
Finansiële 15
14,078
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos