Whitelock neem oor as All Black-kaptein

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die slot Sam Whitelock is weer aangewys as kaptein van die All Blacks.  Foto: Getty Images
Die slot Sam Whitelock is weer aangewys as kaptein van die All Blacks. Foto: Getty Images

Die veteraan-slot Sam Whitelock sal die All Blacks aanvoer in hul toer na die Noordelike Halfrond.

John Plumtree, die span se hulpafrigter, het die nuus bevestig voordat die All Blacks Saterdag met Amerika kragte meet.

Die toets in Washington, D.C. – ’n poging om Amerikaners meer in rugby te laat belangstel – is Whitelock se terugkeer ná vaderskapverlof en die kwessies met kwarantyn wat daarmee gepaardgaan. Die losvoorspeler Ardie Savea het die span in die Rugbykampioenskap aangevoer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos