Ervare skeidsregter saam met Bok-vroue op oefenveld

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Babalwa Latsha, stut van die Springbokke, Saterdag in Johannesburg gedurende die eerste toets teen Spanje.  Foto: Gallo Images
Babalwa Latsha, stut van die Springbokke, Saterdag in Johannesburg gedurende die eerste toets teen Spanje. Foto: Gallo Images

Die ervare plaaslike skeidsregter Cwengile Jadezweni het Maandag sy kennis met die spelers van die Springbok-vrouerugbyspan op die oefenveld in Potchefstroom gedeel.

Die Bokke berei voor vir die tweede toets teen Spanje, wat Vrydag in Potchefstroom plaasvind. Suid-Afrika het die eerste toets die afgelope naweek oortuigend met 44-5 op Ellispark in Johannesburg gewen.

Eddie Myners, voorspeler-afrigter van die Bokke, het tydens Maandagmiddag se oefensessie die belangrikheid beklemtoon om skeidsregters te betrek om die span te help slyp. Die nasionale span het op die Fanie du Toit-sportterrein se B-rugbyveld geoefen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.98
-0.2%
Rand - Pond
19.86
+0.4%
Rand - Euro
17.53
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,663.33
+0.2%
Silwer
18.98
+0.8%
Palladium
2,193.00
-0.6%
Platinum
860.50
-0.9%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,301
+0.7%
Alle aandele
63,625
+0.6%
Hulpbronne 10
59,676
-0.2%
Industriële 25
77,230
+0.6%
Finansiële 15
13,918
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos