Jake: Kyk weer na oorsese Springbokke

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jake White, hoofbreier van die Bulle.  Foto: Getty Images
Jake White, hoofbreier van die Bulle. Foto: Getty Images

Die verlies van nog ’n Springbok aan ’n oorsese klub laat opnuut vrae ontstaan oor die effek wat spelers wat hul brood en botter oorsee verdien, maar vir die Bokke gekies word, op Suid-Afrikaanse rugby het.

Enkele dae nadat sir Ian McGeechan, gevierde voormalige afrigter van die Britse en Ierse Leeus, in ’n rubriek geskryf het dat die Springbokke te veel staatmaak op spelers wat vir oorsese klubs speel, het die Bulle aangekondig dat die Bok-stut Trevor Nyakane koers kies Frankryk toe.

Nyakane, wat met Racing 92 ’n kontrak onderteken het, was in die onlangse toets teen Engeland op Twickenham een van slegs nege spelers in die 23-tal wat hul rugby in Suid-Afrika speel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 3/1
England 171/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.13
+0.8%
Rand - Pond
20.50
-0.2%
Rand - Euro
17.16
-0.2%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,834.78
0.0%
Silwer
24.30
+0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos