Jake wil Morné se kontrak verleng

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Morné Steyn Foto: Gallo Images
Morné Steyn Foto: Gallo Images

Morné Steyn oorweeg dit ernstig om sy uittrede uit internasionale rugby aan te kondig, maar Jake White is op die punt om hom te oortuig om sy kontrak by die Bulle ná Johan Goosen se ernstige kniebesering te verleng.

Steyn moet nog aankondig wat hy oor bogenoemde keuses besluit het, maar Rapport verneem hy wil sy toetsloopbaan graag op ’n hoogtepunt afsluit en dit is onwaarskynlik dat hy Dinsdag in die Springbokke se toergroep na Europa ingesluit sal word.

Daar is nie vir hom ’n meer gepaste wyse om die Bokke te groet as sy twee beslissende strafdoele waarmee hy vanjaar die reeks teen die Britse en Ierse Leeus in die derde toets in die Kaap beklink het nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.3%
Rand - Pond
20.55
+0.3%
Rand - Euro
17.15
+0.5%
Rand - Aus dollar
10.89
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,832.69
-0.8%
Silwer
23.82
+0.0%
Palladium
2,375.50
+7.9%
Platinum
1,051.00
+2.1%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos