Japanse klubs staan tou om vir Frans ‘aftree-joppie’ te gee

akkreditasie
Frans Steyn probeer Vrydagaand vir Stean Pienaar klop in die Cheetahs se Curriebeker-kragmeting met die Leeus in Johannesburg. Foto: Gallo
Frans Steyn probeer Vrydagaand vir Stean Pienaar klop in die Cheetahs se Curriebeker-kragmeting met die Leeus in Johannesburg. Foto: Gallo

’n Onverwagse Japanse meevallertjie sal Frans Steyn die volgende paar dae behoorlik oor sy rugbyloopbaan laat kopkrap.

En Rassie Erasmus en Jacques Nienaber se Springbok-planne met hom vir volgende jaar kan uiteindelik deurslaggewend in sy besluit wees.

Steyn (34) se huidige kontrak eindig later vanjaar by die Cheetahs. Die bydrae wat die Cheetahs van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) kry vir Steyn se kontrak, eindig ook dan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 457/8
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.92
-0.0%
Rand - Pond
19.78
+0.5%
Rand - Euro
16.76
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.19
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,819.21
+0.2%
Silwer
21.72
+0.4%
Palladium
2,094.50
+1.9%
Platinum
968.50
+1.3%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
63,062
+0.1%
Alle aandele
69,744
+0.1%
Hulpbronne 10
72,670
-0.2%
Industriële 25
77,729
-0.1%
Finansiële 15
16,005
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos