Rugbybase eis antwoorde van Saru oor Jurie Roux

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jurie Roux   Foto: Gallo Images
Jurie Roux Foto: Gallo Images

Die voorsitters van drie van die land se grootste franchises eis ’n verduideliking van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) oor sy hantering van die Jurie Roux-kwessie.

Mark Alexander, Saru-president, het die land se rugbybase die afgelope week in ’n brief daarvan verwittig dat Johan van Zyl (Bulle), Stephen Saad (Haaie) en Altmann Allers (Leeus) op 18 Mei ’n gesamentlike skrywe aan Saru gerig het waarin hulle “formele terugvoering” oor die Roux-sage eis.

“Hulle versoek terugvoering oor hoe Saru tot die besluit gekom het dat Roux kan voortgaan in sy pos as uitvoerende hoof,” skryf Alexander.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 212/10
Australia 313/8
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 417/8
South Africa (w) 284/10 & 181/5
Rand - Dollar
16.27
-0.3%
Rand - Pond
19.81
-0.7%
Rand - Euro
17.05
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,807.33
-0.6%
Silwer
20.28
-2.2%
Palladium
1,938.00
-1.3%
Platinum
897.50
-2.2%
Brent-ruolie
116.26
-1.5%
Top-40
60,109
-2.4%
Alle aandele
66,223
-2.3%
Hulpbronne 10
63,748
-3.2%
Industriële 25
79,405
-1.4%
Finansiële 15
14,686
-3.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos