Rugbymeisie van Stella nou ’n Cheetah

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
s
s

As dié plaasmeisie van Stella eers die rugbybal in haar hande gehad het en die gras onder haar kaalvoete gevoel het, het sy die seuns “mak gespeel”.

Welmarie Wessels (nou 24) was in haar jare in die Laerskool Stella in Noordwes die enigste meisie in die rugbyspan. Sedertdien droom sy daarvan om ’n Springbok-rugbyspeler te word. Nou is sy ’n groot stap nader daaraan nadat sy verlede week gekies is om flank vir die Cheetahs se vrouerugbyspan in die Vrystaat te speel.

“Dit was ’n ongelooflike gevoel,” sê sy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 68/2
India 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.42
+0.7%
Rand - Pond
20.99
+0.6%
Rand - Euro
17.49
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,816.45
+0.1%
Silwer
23.73
+1.1%
Palladium
1,892.50
-0.6%
Platinum
990.50
+0.5%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
68,986
+1.0%
Alle aandele
75,638
+0.9%
Hulpbronne 10
74,844
+0.5%
Industriële 25
96,247
+2.1%
Finansiële 15
15,226
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos