Kings-base moet hande vat met OP

akkreditasie
Die Kings se vorige base en die OPRU het nie langs dieselfde vuur gesit nie. Die spelers sal dalk duim vashou dat die OPRU en Saru, wat nou weer beheer van die Kings oorgeneem het, beter oor die weg sal kom. Die speler op die foto wat lyk asof hy bid, is Alandré van Rooyen. Foto: Gallo Images
Die Kings se vorige base en die OPRU het nie langs dieselfde vuur gesit nie. Die spelers sal dalk duim vashou dat die OPRU en Saru, wat nou weer beheer van die Kings oorgeneem het, beter oor die weg sal kom. Die speler op die foto wat lyk asof hy bid, is Alandré van Rooyen. Foto: Gallo Images

Wie ook al in die toekoms beheer van die Southern Kings wil kry, sal moet seker maak dat sy verhouding met die Oostelike Provinsie-rugbyunie (OPRU) kerngesond is.

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) het Maandag weer beheer van die Kings gekry en die 74% aandele teruggeneem van die konsortium van sakemanne wat die franchise vir ’n rapsie meer as jaar oorgeneem het.

Loyiso Dotwana, voorsitter van die Kings voordat Saru ingegryp het, was nie Dinsdag beskikbaar om kommentaar oor die situasie te lewer nie. Hy het wel onlangs in ’n onderhoud met rugby365.com laat deurskemer dat die konsortium en die OPRU nie om dieselfde vuur sit nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 84/5
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-0.0%
Rand - Euro
17.21
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos