Kings-kaptein help ander met geldplanne

akkreditasie
JC Astle, die Kings se kaptein, sê beroepsrugbyspelers leef soms in ’n borrel en kom hard grond toe die dag wanneer hulle nie meer kan rugby speel nie. Foto: Gallo Images
JC Astle, die Kings se kaptein, sê beroepsrugbyspelers leef soms in ’n borrel en kom hard grond toe die dag wanneer hulle nie meer kan rugby speel nie. Foto: Gallo Images

Hy stel voor dat jong rugbyspelers eerder probeer om die een of ander kwalifikasie te behaal of darem nog ’n potensiële bron van inkomste te vind as om net rugby as ’n loopbaan na te jaag, sê die Southern Kings-kaptein, JC Astle.

Astle (29) sê die Covid-19-pandemie behoort spelers selfondersoek te laat doen, maar hy reken nie dat dit vanselfsprekend iets is wat jong spelers kop toe sal vat nie.

“As ek dink hoe ek was toe ek so 19 jaar oud was, dan besef ek weer hoe naïef jongelinge kan wees,” sê Astle.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 328/6
South Africa (w) 284/10
Rand - Dollar
16.09
-1.4%
Rand - Pond
19.60
-0.7%
Rand - Euro
16.93
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.12
-1.3%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,819.88
-0.2%
Silwer
20.81
-1.7%
Palladium
1,874.89
+0.1%
Platinum
913.50
+0.2%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,789
+0.4%
Alle aandele
68,058
+0.3%
Hulpbronne 10
66,069
+0.9%
Industriële 25
80,452
+0.3%
Finansiële 15
15,394
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos