Deel

La Rochelle bespreek plek in Kampioenebeker-eindstryd

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ihaia West (links) en Arthur Retiere vier La Rochelle se oorwinning oor Racing 92 in Sondag se Europese Kampioenebeker-halfeindstryd.  Foto: Getty Images
Ihaia West (links) en Arthur Retiere vier La Rochelle se oorwinning oor Racing 92 in Sondag se Europese Kampioenebeker-halfeindstryd. Foto: Getty Images

La Rochelle het Sondag in Lens sy plek in die eindstryd van die Europese Kampioenebeker-reeks bespreek deur nog ’n Franse span, Racing 92, met 20-13 in die halfeindronde te klop.

Die Ierste rugbyreus Leinster sal La Rochelle se teenstander wees nadat hy Saterdag vir Toulouse in die eerste halfeindstryd gemaklik met 40-17 verslaan het.

La Rochelle, wat die Suid-Afrikaners Dillon Lleyds, Raymond Rhule en Wiaan Liebenberg in sy beginspan gehad het, het verlede jaar teen Toulouse in die eindstryd verloor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.29
-0.7%
Rand - Pond
22.41
-0.8%
Rand - Euro
19.71
-0.6%
Rand - Aus dollar
12.15
-0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Platinum
965.17
-0.3%
Palladium
1,420.98
+1.4%
Goud
1,946.91
-1.6%
Silwer
22.86
-1.6%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,700
+0.8%
Alle aandele
75,209
+0.7%
Hulpbronne 10
64,742
+0.7%
Industriële 25
102,144
+0.5%
Finansiële 15
15,410
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos