Saru se pleidooi vir 100% in stadions

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vol paviljoene soos hier, toe die Springbokke en All Blacks in 2018 op Loftus Versfeld slaags was, is in die komende tuistoetse en Wêreldbeker-sewestoernooi in Kaapstad nodig om SA Rugby van ’n finansiële ondergang te red.  Foto: Gallo Images
Vol paviljoene soos hier, toe die Springbokke en All Blacks in 2018 op Loftus Versfeld slaags was, is in die komende tuistoetse en Wêreldbeker-sewestoernooi in Kaapstad nodig om SA Rugby van ’n finansiële ondergang te red. Foto: Gallo Images

Asseblief, red Suid-Afrikaanse rugby van finansiële ondergang.

Mark Alexander, president van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru), het Donderdag ’n dringende pleidooi aan die regering gerig om weer 100%-toeskouerbywoning in die land se rugbystadions toe te laat.

Gebeur dít nie voor die Springbokke in Julie hul eerste toets in 2022 speel nie, kan dit die jaar wees wat die doodsklok vir die spel begin lui, waarsku hy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 454/8
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.92
-0.0%
Rand - Pond
19.78
+0.5%
Rand - Euro
16.76
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.19
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,819.21
+0.2%
Silwer
21.72
+0.4%
Palladium
2,094.50
+1.9%
Platinum
968.50
+1.3%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
63,062
+0.1%
Alle aandele
69,744
+0.1%
Hulpbronne 10
72,670
-0.2%
Industriële 25
77,729
-0.1%
Finansiële 15
16,005
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos