Le Roux lig sluier oor sy rol by WP

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die oud-Springbok Hennie le Roux.
Die oud-Springbok Hennie le Roux.

In sy dae as ’n speler sou die Westelike Provinsie, soos elke ander unie buite Transvaal, bitter graag vir Hennie le Roux wou gehad het.

Dit was egter met Nuweland se kleedkamer, nie die presidentslosie nie, in gedagte. Maar hier sit dié held van Suid-Afrika se Wêreldbeker-triomf in 1995 nou – uit die bloute ’n “speler” in die WP se raadsale as ’n lid van ’n “strategiese komitee” wat uit die presidentslosie werk.

Dis ’n liggaam waarvan die grondwetlikheid bevraagteken word, maar Le Roux se bedoeling is goed genoeg: om die WP te help om sy potensiaal te verwesenlik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos